Modulekode | MTZ 857 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die seminaar bestaan uit 'n gekose onderwerp binne die dissipline van musiektegnologie, soos akoestiek, klanksintese, klankingenieurswese, oudio-forensiek, en instrument-ontwerp. 'n Openbare seminaar deur 'n kandidaat is deel van hierdie module. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 1 seminaar per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App